OU TESTAMENT - GEBEDE IN DIE BYBEL
Abraham se gebed vir Sodom
Genesis 18:22-33
Abraham se slaaf se gebed om leiding
Genesis 24:12-14
Isak se seën
Genesis 27:27-29; 39-40
Jakob se gelofte by Bet-El
Genesis 28:20
Jakob se desperate gebede by Pniël
Genesis 32:9-12
Jakob seën sy seuns
Genesis 48-49
Moses vra om God in sy volle heerlikheid te sien
Eksodus 33:12-23
Moses seën die volk Israel
Deuteronomium 33
Moses pleit vir Israel toe hulle die goue kalf aanbid het
Eksodus 32:7-13
Deuteronomium 9
Moses pleit by God om sy opstandige volk te vergewe
Numeri 14
Aäron se seën
Numeri 6
Bileam, op God se bevel, seën vir Israel
Numeri 22-24
Moses se lied : God en sy volk
Deuteronomium 32
Moses se danklied vir die redding uit Egipte
Eksodus 15
Josua se gebed ná die nederlaag by Ai
Josua 7:6-25
Josua bid om tyd sodat hy sy oorwinning kan afhandel
Josua 10
Debora se danklied vir die oorwinning
Rigters 5
Gideon se gebed om tekens
Rigters 6
Hanna se gebed om ‘n seun
1 Samuel 1:9-19
Samuel se gebed vir die volk
1 Samuel 7:3-12
Dawid se gebed ná God se belofte van ‘n ewigdurende koningshuis
2 Samuel 7; 1 Kronieke 17
Dawid se danklied vir sy redding
2 Samuel 22; Psalm 18
Salomo se gebed om wysheid
1 Konings 3; 2 Kronieke 1
Salomo se gebed met die inwyding van die tempel
1 Konings 8; 2 Kronieke 6
Elia se gebed op Karmelberg
1 Konings 18
Elia en die “fluistering in die windstilte”
1 Konings 19
Hiskia se gebed tydens Sanherig se beleëring
2 Konings 19; Jesaja 37
Danksegging toe die verbondsark na Jerusalem gebring is
1 Kronieke 16
Dawid bid vir Salomo
1 Kronieke 29
Esra bely die vold se sonde
Esra 9
Nehemia se gebed vir sy volk
Nehemia 1
Openbare belydenis gelei deur Esra
Nehemia 9
Job soek ‘n rede vir sy lyding
Job 10
Job stel sy saak
Job 13-14
Job se belydenis
Job 42
Psalms bevat ‘n magdom gebede.
Gebede van Jesaja
Jesaja 25; 33; 63-64
Hiskia se gebed tydens sy siekte
Jesaja 38
Gebede van Jeremia
Jeremia 11; 14; 20; 32
Klaagliedere oor die val van Jerusalem
Klaagliedere 1-4
Gebed om herstel
Klaagliedere 5
Die koning se droom : Daniël se gebed
Daniël 2
Nebukadnesar loof God
Daniël 4 : 34-37
Jona se gebed
Jona 2
Habakuk stel vrae aan God
Habakuk 1
Habakuk se gebed
Habakuk 3
NUWE TESTAMENT
GEBEDE IN DIE BYBEL
Gebede van Jesus
Die Onse Vader
Matteus 11:25-26
Lukas 11 : 2-4
Lof omdat God Hom aan eenvoudige mense openbaar
Matteus 11:25-26
Lukas 10:21
In die tuin van Getsemane
Matteus 26:36-44
Markus 14:32-39
Lukas 22:46
Aan die kruis
Matteus 27:46
Markus 15:34
Lukas 23: 34; 46
Met die opwekking van Lasarus
Johannes 11:41-42
In die aangesig van die dood
Johannes 12:27-28
Vir sy volgelinge
Johannes 17
Maria se dankgebed
Lukas 1:46-55
Sagaria se gebed
Lukas 1:68-79
Simeon se gebed
Lukas 2:29-35
Die Fariseër en die tollenaar se gebede
Lukas 18:10-13
Die kerk se gebed in die aangesig van dreigemente
Handelinge 4:24-30
Stefanus se gebed met sy dood
Handelinge 7:59-60
Gebede van Paulus
Vir die Christene in Rome
Romeine 1:8-10
Vir Israel
Romeine 10:1
Vir die gemeente in Korinte
1 Korinthiërs 1:4-9
2 Korinthiërs 13:7-9
Danksegging vir God se troos in swaarkry
2 Korinthiërs 1:3-4
Danksegging vir geestelike rykdom in Christus
Efesiërs 1:3-14
Vir die Christene in Efese
Efesiërs 1:16-23; 3:14-19
Vir die Christene in Filippi
Filippense 1:3-11
Vir die gemeente in Kolosse
Kolossense 1:3-14
Vir die Christene in Tessalonika
Tessalonisense 1:2-3; 2:13; 3:9-13; 5:23;
2 Tessalonisense 1:3; 2:13, 16-17; 3:16
Vir Timoteus
2 Timoteus 1:3-4
Vir Filemon
Filemon v 4-6
Petrus se dankgebed
1 Petrus 1:3-5
Johannes se gebed vir Gaius
3 Johannes v 2
Lof aan God en seëngebede:
Romeine 16:25-27
Efesiërs 3:20-21
Filippense 4:20
1 Tessalonisense 3:11-13
Hebreërs 13:20-21
1 Petrus 5:10-11
2 Petrus 3:18
Judas v 24-25